![Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish] cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/618PKaUOcvL._SL500_.jpg)
Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for £10.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Anrich Herbst
About this listen
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo.... En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?
LET WEL: Wanneer u hierdie titel koop, sal die meegaande PDF in u "Audible" biblioteek beskikbaar wees. [PLEASE NOTE: When you purchase this title, the accompanying PDF will be available in your Audible Library along with the audio.]
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2019 Zirk Van den Berg (P)2021 KwelaHierdie boek was voorgeskryf vir een van my modules op universiteit en ek moet eksamen skryf daaroor. Ek het dit geniet om hierna te luister.
Baie goed gedoen.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.